Demetri Martin

Demetri Martin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Demetri Evan Martin
Geboorte 25 Mei 1973 (1973-05-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Demetri Martin (gebore 25 Mei 1973) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Taking Woodstock (2009), Take Me Home Tonight (2011), In a World... (2013), en Dean (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy